| Dare2share is ʼn kommunikasiespel spesiaal saamgestel vir getroude paartjies om weer op ʼn speelse manier te begin kommunikeer en sodoende in die proses mekaar opnuut te leer ken en verstaan. Dit bestaan uit 238 kommunikasiekaartjies wat in ʼn boksie verpak is. Elke kaartjie bevat 4 - 6 vrae en dek elke denkbare fasset van die huwelik. Die kaartjies is elk so groot soos ʼn poskaart en beidekante met ʼn glanslagie bedek soos speelkaarte.
Kry dit hier: www.daretoshare.co.za
|