facebooklogo  twittericon
Teken in
Moenie 'n enkele uitgawe van INTIEM mis nie - teken vandag nog in!

febmaartintiemVoel dit asof jou lysie by die dag langer en langer word? INTIEM het ’n hart vir huwelike. INTIEM het ’n hart vir jóú huwelik. Dit gebeur so maklik dat jou huwelik tot heel onder aan jou prioriteitslysie geskuif word, maar ons wil jou oorreed om aandag te gee aan jou spesiaalste verhouding en innoverend te raak om jou huwelik in ’n tip top toestand te hou! Gryp sy hand en gaan stap om die huis. Maak twee Sex on the Beach-skemerkelkies en drink dit op die bankie in jul tuin. Plant bloedrooi soene oor sy hele lyf! Soms is die geheim ’n impulsiewe idee. Maar dit verg ook beplanning. Te moeg/lui/besig om aan jou huwelik óók nog te beplan? Ons doen die dinkwerk vír jou! Al wat jy hoef te doen, is om dit uit te voer.Ideaal gesproke het jy net een huweliksmaat. Iemand met wie jy soveel ure per dag deel. Die lewe is regtig te kort om ongelukkig getroud te wees. Die Bybelboek Prediker sê ons moet God dien, doen wat ons hand vind om te doen en die lewe geniet omdat dit ’n gawe van God is.

Dít sluit jou huwelik in. Jy kan jou INTIEM elke twee maande koop, maar as jy bang is jy vergeet of bloot nie genoeg ure in jou dag oorhet om winkels toe te hol hiervoor nie, teken in. Dit is gerieflik, jy ontvang jou boek in jou posbus en dit is goedkoper!


INTIEM vir MANS

febmaartintiemvmSpring haar voor!Om op INTIEM in te teken, is een van daardie beter planne van jou. Spring vir vroulief voor, en jy staan boonop die kans om 'n prys te wen!

Deur in te teken, kry jy die volgende pasella:

'n Geskenk vir Vroulief elke tweede maand

'n Goeie 'return on investment' as sy die boek lees

'n Huwelik wat hou!

 






Spesiale Aanbod!

Die volgende aanbod is geldig tot 23 Maart. 2012:
  • Teken nou in en kry 30% afslag!
  • Normale prys: 161.70. Spesiale aanbod: R113.19.

Een gelukkige leser wat op INTIEM inteken, staan die kans om 'n luukse wekbreeknaweek by Kapama River Lodgeter waarde van R21 000 te wen!


Teken so in:

Om dit vir jou so maklik moontlik te maak om in te teken, kan jy een van verskeie inteken-opsies gebruik.

Telefonies:

Skakel - (011) 473 8700

Per SMS:

SMS INTIEM na 32909

Aanlyn in deur RNA:

Kliek hier -  rnalogo

Aanlyn in via iTickets.co.za:

Kliek hier - iticketslogo


*Aanlynsubskripsies slegs beskikbaar in SA
*Kontak ons vir subskripsies buite SA