| Beskrywing: Timothy Kieswetter is al vir 8 gelukkig jare getroud aan Janet. Saam het hulle twee pragtige dogtertjies, Janéy en Ilani . Timothy is bekend as 'n Bybel en Seksualiteit kenner. Hy het die behoefte van gesonde seksualiteit in die kerk wêreld raak gesien en iis tans besig met sy meester graad in seksuologie. Sy teologiese agtergrond en insig in seksuologie, gee vir hom 'n unieke en vars perspektief rondom die 'taboo' onderwerp van seksualiteit. |
|
laai gratis af

KLIEK HIER om die Bytjies, Blommetjies en My Kind gratis af te laai.
KLIEK HIER vir 'n volledige lys van gratis dokumente.
Wat Gebeur Op Facebook?
|
||||||||
|
|
||||||||















