facebooklogo  twittericon
KOMPETISIE REEDS GESLUIT - "Woord vir Woord" – Johan Stemmet se outobiografie
kompwoordvirwoord
Daar is min gesigte op Suid-Afrikaanse televisie so wyd herken en geliefd soos die van Johan Stemmet, en min kenwysies so sinoniem met naweekaand-vermaak as die vrolike Noot vir Noot-klingel. Woord vir Woord is 'n reis deur Johan se lewe: 'n kleurvolle concerto met ‘n goeie sarsie dawerende akkoorde. Of jy nou 'n getroue aanhanger is, of eerder grappenderwys dink 'Kyk hoe kyk hy vir my!' – Woord vir Woord is meer as bloot die vertel van 'n fassinerende lewe. Dis ook die verhaal van die ontvouing van die Suid-Afrikaanse televisiebedryf en 'n sout-van-die-aarde-storie wat nie anders kan as om wyd te resoneer en te boei nie!

Skryf nou in!

Voltooi die onderstaande vorm en jy kan 'n kopie van "Woord vir Woord" wen

Jou E-pos Adres
Naam en Van
Selfoon no.
 
 

Inskrywings sluit 13 Januarie 2012 om middernag.