facebooklogo  twittericon
Intiem Tydskrif

INTIEM is daardie 'soul sister' by wie jy kan bieg, raad vra, raad kry, of sommer net bevestiging dat jy en jou huwelik nie so abnormaal is soos wat jy gedink het dit is nie. Maar hopelik, is die kern van INTIEM in jou lewe dat sy jou inspireer om jul huwelik te verbeter, te verfris, te verryk, en te versier met wat jy ook al in die hande kan kry om meer kleur daaraan te gee. Ons doel is steeds om jou as leser te bemagtig en toestemming te gee om beheer oor jul sekslewe te neem.

Die DESEMBER/JANUARIE uitgawe is nou beskikbaar – Besoek "Waar kry jy intiem" vir meer inligting.

 

 

Comments 

 
0 #2 INTIEM tydskrif 2011-12-14 09:31
More Delia!

Kontak gerus vir .za.

Daar is ongelukkig nie "back copies" van al die uitgawes beskikbaar nie, maar ons BESTE artikels van die laaste 4 jaar is ook beskikbaar in 'n pragtige boek, genaamd "Die Beste van Intiem". Die boek kan bestel word by ons verspreiders deur 011 473 8700 te skakel.

Groete,

INTIEM tydskrif
Quote
 
 
0 #1 Delia 2011-12-14 09:10
More Intiem

Ek het onlangs aangesluit by julle en wil graag die vorige boeke ook kry wat ek nie het nie.

Waar kan ek dit bestel of kry en is dit moontlik om dit in die hande te kry?

Asb laat weet so gou moontlik dat ek kan begin met my volledige kolleksie.

Sien uit om goeie nuus te kry.
Groete
Delia
Quote
 

Add comment


Security code
Refresh