| My naam is Stefanie en my man is Gawie! Ons is 30 Julie 2011 getroud en is al vir meer as 8 jaar saam! My man laat my hart elke dag vinniger klop as sy daai spesiale woordjie se (wat hy elke dag doen). Ons is al deur diep waters saam! |
|
|
| Ek loop laas week in die winkel op soek na my gewone Heat tydskrif en sien INTIEM (Desember- Januarie). Bobby van Jaarsveld trek my aandag en ek koop toe maar die tydskrif. My hele lewe het binne 'n dag verander -- dieselfde nag het ons 'n krag onderbreking van 19h00 tot 23h00. Gedurende daai periode lê en lees ek met die flitslig...
|
|
|
| Nou waar sal ek begin?... Ons storie begin omtrent 12 jaar gelede toe ek nog net 19 jaar oud was. Ek het action cricket gespeel saam met my broer en was op daardie stadium nog in ‘n verhouding… Nou moet ek eers net gou sê dat ek op geen manier my ex verneuk het nie en het op daardie stadium nog nie eens van my man geweet nie. Dit was maar net die noodlot / of geluk of die Vader wat my oë probeer oopmaak het want as ek in ‘n verhouding is (of was) loop ek met oogklappe rond en sien niks of niemand anders raak nie. |
|
|
| Ek het n hele paar vriendinne winkel toe gestuur om vir hulle die Intiem te gaan aanskaf met die "Bytjies en Blommetjies" gids in, omdat ons almal in dieselfde bootjie is!!! Ek en 3 vriendinne het ingeteken op INTIEM – ek ontvang die tydskrif, lees dit en roteer dan na die ander 2 vriendinne toe. Maar elke keer as ek my kosbare tydskrif aan"pass", gaan koop ek my eie kopie in naaste winkel!!! Te kosbaar om sommer net so weg te gee!
|
|
|
Anoniem se Vraag:
My man sal nooit die eerste move maak nie. Hy sal we'll vir my se hy is so lief vir my, hy is so lus, ens, maar as hy in die bed klim, dan draai hy om en wil gaan slaap. Dan moet ek die soen en vat werk begin doen, anders gebeur daar niks. Wat kan ek doen dat hy iets uit sy eie uit begin doen? Dit frustreer my geweldig. Ek is ongelooflik baie lief vir hom. Hy is die beste man ini hele wereld. Kan julle my mieskien help met raad? Wanneer ons aan die gang is, vat hy oor, maar ek moet altyd begin met die vryery.
|
|
|
| Ek is Liezl Veldman(28), en ek wil julle graag my en my man Jaco(33) se huwelikstorie vertel..... Ek het in 2005 by 'n privaat hospitaal groep begin werk as 'n eerste jaar student. In my eerste maand van verpleging, werk ek toe in die Sjirurgiese saal. Die Senior suster van die saal kry my toe elke teetyd in die teekamer, en vra die snaakste vrae, als van my lewe, vir 'n paar dae lank, en ek dog toe maar dis net 'n nosy suster. Na die eerste week, wys sy my die foto van haar seun, wat in haar kassie se deur is. Asook of ek nie dalk belangstel om haar seun te ontmoet nie..... |
|
|
Anoniem se Vraag:
Ek sal graag wil weet of daar ook so baie dames is wat met hulle skoonma's en skoonfamilies vassit?
|
|
|
| Ek en Victor het mekaar in Mei 2009 ontmoet. Ek het toevallig die dag saam ‘n vriend van my gaan vierwiel ry, en het so vir Victor ontmoet. Ek was so soortvan in ‘n verhouding met die vriend, maar het toe besef dit gaan nie tussen ons werk nie. Maar die dag wat ek vir Victor ontmoet het, was daar maar net iets. Daar was dadelik ‘n “spark” tussen ons.
|
|
|
Anoniem se Vraag:
Eks nie seker hoe om dit te stel nie. Ek wil graag weet hoeveel getroude mans nog "wet dreams" kry? En hoekom dit gebeur? Ek weet dis 'n baie persoonlike vraag!! Ek is self al amper 6jaar getroud en weet dat dit al met man n paar keer al gebeur het. Hy is baie skaam daaroor.
|
|
|
| Graag deel ek met julle ook my droom storie. Ek het deur n senutergende egskeiding gegaan wat meer as n jaar gesloer het. Ek was alleen met n twee jarige en ons was soos bang hassies. Ons het net elke dag geworstel om te oorleef. Met Kerstyd wat nader kom het Buks (My man) my een aand in ons kerk sien staan. Sien, Hy het n groot probleem gehad. Hy was genooi na n kers ete saam met vriende en aangesien hy ook, na n egskeiding drie jaar tevore , nog geen koneksie met enige iemand anders gemaak het nie het hy met n groot probleem gesit. Wie om te vra?
|
|
|
|
Anoniem se Vraag:
Ons is 3 couples wat goeie vriende is. Die een vrou, slaap met die ander vrou se man. Albei couples het kinders. Die vrou het my als vertel, so wat doen ek nou? Se ek die ander 2, of bly ek stil? Die man wie se vrou rond slaap is my man se beste vriend.
|
|
|
| Die storie laat steeds na 5 jaar nog steeds my hart in my keel klop. Ek was vir 16 jaar getroud met Bipolêre leier, en is in 2003 geskei, dus was trou vir my iets was baie scary was. Binne my was daar die groot behoefte vir maat, maar die vrees was groter. Nietemin soek mens altyd na daai sielsgenoot, maar die mans wat ek ontmoet het, het niks gedoen om die vrese te besweer nie.
|
|
|
Anoniem se Vraag:
'n Skoonsus van my het verlede jaar met hierdie stelling gekom wat glo in hulle Geloofsbediening "beoefen" word: "Voorbehoeding is sonde. Deur voorbehoeding toe te pas, keer jy God se volle plan in jou lewe, m.a.w. sien bv God het vir jou beplan om 5 kinders te he om Sy doel in jou lewe ten volle uit te bring en jy gebruik voorbehoeding en het net 1 of 2 kinders, kan God se plan vir jou lewe nie ten volle plaasvind nie". Ek sal graag wil hoor wat ander mense daarvan dink.
|
|
|
| Ek het my droom man in 1994 vir die eerste keer gesien! Ek het by 'n wegneem ete plek gewerk saam met 'n vriendin en hy het by skryfbehoefte winkel gewerk! Toe hy die eerste keer by ons kom kos bestel het, het ek met die eerste kyk vir my vriendin gese dis my trou man! Ek en my vriendin het later saam met hom begin werk. Hyt n meisie gehad en ek n ou...
|
|
|
|
|
<< Begin < Vorige 1 2 Volgende > Einde >>
|
|
Bladsy 1 van 2 |