facebooklogo  twittericon
In Sy Wêreld
Wat laat die manne spesiaal voel?

article013
Partykeer is dit ’n kyk en ander kere is dit iets wat jy sê – wat laat die manne spesiaal voel? INTIEM-Adams het ’n paar interessante dinge kwytgeraak . . .
DIE MANNE HET VERKLAP

 
Sy fantasiee
sywereld
Elkeen koester die een of ander fantasie. Of dit nou ’n sexy rooi nagrokkie aan Vroulief se lyf of iets met ’n hoër ouderdomsbeperking is, baie mans is huiwerig om dit met hul vroue te deel. Daarom het INTIEM gaan uitvind wat die manne se grootste fantasie saam met hul vroue is...