facebooklogo  twittericon
In Leef
Wanneer jy nie van jou vriendin se man hou of hom nie vertrou nie

article009

Sê jy haar of swyg jy? Hy’s eenvoudig nie goed genoeg vir haar nie. Só glo jy. Jy wil jou BFF (Best Friend Forever) se man aan die keel gryp oor hoe hy haar behandel . . . maar is dit regtig jou plek?Jy en jou man eet uit toe jy uit die hoek van jou oog iemand sien wat soos jou beste vriendin se man lyk. Jy kyk weer. Dit ís hy, saam met ’n vreemde vrou . . . en dis duidelik dat poeding nie al is wat hulle in gedagte het nie. Jy wou hom lankal sy fortuin vertel oor hoe hy haar beledig en voor ander mense verneder, maar hierdie is die kersie op die koek. Wat nou? Maak eers seker.

 
Moet jy jou van behou na jou troue?

article008
Nooiensvan of nuwe van?

. . . Of wat ook al jy wil! Al meer vroue besluit om hul nooiensvanne te behou ná hul troue. Moet jy? Beteken dit dat jy jou selfstandigheid prysgee as jy wél jou man se van aanneem en wat is die wetlike komplikasies?

 
Uit met die spruit . . . in met die tyd!

article003

Jou jongste spruit is pas uit die huis en skielik het jy . . . týd! Tyd om opnuut saam met Manlief te reis en die wêreld te ontdek. So, waarvoor wag jy? Trek jul avontuurstewels aan en sleep die padkaart nader!
 
Word jou sekslewe gesabboteer?
inleef
Moenie toelaat dat sekere karakters jou sekslewe saboteer nie. Neem vandag 'n doelbewuste besluit om jou brein te herprogrammeer – indien dit nodig is!