facebooklogo  twittericon
In Begrip
Wanneer jou maat van die geestelike pad afdwaal

article006

Wanneer sy nie meer wil bid nie . . .

Julle het harde klippe gekou en nou is jou maat nie meer wie sy was nie. Sy is geestelik teleurgesteld en dit breek jou hart. Hoe kry jy dit reg om hom weer langs jou te kry?

 
As skoonlief in ’n ondier verander

article004

Liefdevolle wraak . . . Vroue is nou maar eenmaal ’n emosionele spesie. Ons harte praat soms heelwat harder as ons verstand, en as ons eers ontsteld is . . . wee die arme skepsel wat in ons pad staan.
 
Daar diep binne-in jou Adam...

article001

Kon jy maar raai wat binne-in daardie ruwe uiterlike aangaan? Maar nee, só gelukkig sal jy nie wees nie. Vra jy ’n man hoe hy voel, sal jy – indien báie gelukkig – ’n antwoord kry. ’n Eenwoord antwoord. So, hier is ’n paar dinge waaroor jy dalk nog altyd gewonder het.
 
Om weer te vertrou
inbegrip-weervertrou
Die sprokies eindig altyd met blink oë en ’n “happily ever after”, maar dit is eintlik op hierdie punt wat die ware storie eers begin. Daar is definitief goeie tye, maar daar is ook tye waar die liefde en koue water geruil word vir tye waar jy swaar saam eet aan julle sak sout.
 
Deur dik en dun . . .
dikdun
Wanneer het die gesegde: 'Jy moet by jou man staan' verander in: 'Jy moet jou man staan'? Is dislojaliteit 'n euwel van ons tyd? En verstaan jy régtig wat dit beteken om lojaal teenoor Manlief te wees?