|
"'n Tydskrif oor twee sensitiewe temas soos seks en geloof? Die tydskrif sal nie eers 'n jaar hou nie!" is van die opmerkings wat reguit ge-uiter is. Maar kyk waar staan ons nou! Vyf jaar later en "still going strong"... |
|
Wen 'n iPad!
Koop die Apr/Mei INTIEM met Anel en James Alexander op die voorblad en soek die 2 appels wat ons in die uitgawe weggesteek het! Om in aanmerking te kom vir die wonderlike prys, laat weet ons op watter bladsy die appels wegkruip! (Jy hoef slegs 1 te vind om in aanmerking te kom vir die prys). Stuur dan die bladsy nommer en jou kontakbesonderhede na elanie@intiem.co.za en maak jou epos onderwerp "iPad Kompetisie". Indien jy nog nie jou nuwe INTIEM gekoop het nie moet jy opskud, die boekies vlieg van die rakke af! Jy kan INTIEM ook aanlyn kan lees by www.mysubs.co.za/Intiem. Inskrywings sluit 21/05 om 12:00. (Indien jy aangewys word as die wenner, moet jy kan bewys dat jy wel die boekie gekoop het).
laai gratis af
KLIEK HIER om die Bytjies, Blommetjies en My Kind gratis af te laai.
KLIEK HIER om "Oor Seks & Stuff" gratis af te laai.
KLIEK HIER vir 'n volledige lys van gratis dokumente.
Wat Gebeur Op Facebook?
Sluit aan
Nuutste Artikels
Ons lesers gesels...
Intiem vir Mans

INTIEM vir MANS: wees ’n ware en sexy huweliksmaat!
Suid-Afrika se hoë egskeidingsyfer het INTIEM se besturende redakteur, Liezel van der Merwe, gemotiveer om ’n publikasie te skep wat ’n positiewe verskil in getroude, Christenvroue se lewens maak. INTIEM, wat in 2006 begin is, is ’n tydskrif wat (hoofsaaklik) vroue aanmoedig om hul huwelik bo-aan daardie ellelange to-do-lysie te plaas. Die reaksie van lesers was oorweldigend positief en verbasend genoeg het mans ongelooflike belangstelling getoon.
Lees meer...
Hoe om te Adverteer
Wat as ons . . .
- . . . jou kan verbind met die Afrikaanse, Engelse en Black Diamonds groepe?
- . . . 'n multi-platform (aanlyn- en drukmedia) kan bied om meer groepe te bereik?
- . . . vir jou 'n leser kan gee wat 89% van ons inhoud lees?
- . . . vir jou die aandag van die hoe-inkomste verbruike kan gee?
Wat as ons aanlyn- en drukadvertering bied?
Laai ons tarriefkaart af vir meer inligting
1.07 Mb Kliek hier om af te laaiINDABA - jou vrae beantwoord

Vraag: Ek het 'n groot probleem. Ek is sewe jaar getroud, het twee pragtige kinders en 'n man wat my goed versorg en liefhet, maar ek is verveeld. Ek weet ek klink dalk onvergenoegd en dit bekommer my. Daar moet vinnig 'n bietjie opwinding in my huwelik gebeur, en die probleem is: Ek is moeg daarvoor om verantwoordelikheid te neem hiervoor. Ek wil he my man moet weer my asem wegslaan...
Antwoord: Wilmé Steenekamp, mediese dokter, sielkundige terapeut en seksuoloog, antwoord:














Wanneer ons as redaksiespan vandag kyk na die heel eerste uitgawe van INTIEM wat in die somer van 2006 gepubliseer is, kry ons sommer 'n traan in die oog! Dit was 'n nuwe terrein en 'n groot waagstuk wat met groot verdoemenis begroet is!




