|
"'n Tydskrif oor twee sensitiewe temas soos seks en geloof? Die tydskrif sal nie eers 'n jaar hou nie!" is van die opmerkings wat reguit ge-uiter is. Maar kyk waar staan ons nou! Vyf jaar later en "still going strong"... |
|
laai gratis af

KLIEK HIER om die Bytjies, Blommetjies en My Kind gratis af te laai.
KLIEK HIER vir 'n volledige lys van gratis dokumente.
Wat Gebeur Op Facebook?
Hierdie Maand Se Hoogtepunte
|
Ons wil jou uitdaag om vir 52 weke lank, 1x per week op 'n "date night" met manlief of vroulief te gaan. Elke week gaan ons ook saamgesels op ons Facebook blad, idees uitrui... >
|
Moenie toelaat dat sekere karakters jou sekslewe saboteer nie. Neem 'n besluit om jou brein te herprogrammeer – indien dit nodig is!... >> |
Jy gaan die jare glimlaggend tegemoet, en kyk op na stylvolle vroue soos Meryl Streep en Jane Fonda. Jy het vrede gemaak ... >> |
'n Emosionele affair is dikwels nie iets wat haarfyn beplan word nie. Nee, dis iets wat jou onverhoeds betrap. 'Ag asseblief,' dink jy waarskynlik as jy dit hoor ... >> |
INTIEM Tydskrif - Februarie 2012
Intiem vir Mans

INTIEM vir MANS: wees ’n ware en sexy huweliksmaat!
Suid-Afrika se hoë egskeidingsyfer het INTIEM se besturende redakteur, Liezel van der Merwe, gemotiveer om ’n publikasie te skep wat ’n positiewe verskil in getroude, Christenvroue se lewens maak. INTIEM, wat in 2006 begin is, is ’n tydskrif wat (hoofsaaklik) vroue aanmoedig om hul huwelik bo-aan daardie ellelange to-do-lysie te plaas. Die reaksie van lesers was oorweldigend positief en verbasend genoeg het mans ongelooflike belangstelling getoon.
Lees meer...
Hoe om te Adverteer
Wat as ons . . .
- . . . jou kan verbind met die Afrikaanse, Engelse en Black Diamonds groepe?
- . . . 'n multi-platform (aanlyn- en drukmedia) kan bied om meer groepe te bereik?
- . . . vir jou 'n leser kan gee wat 89% van ons inhoud lees?
- . . . vir jou die aandag van die hoe-inkomste verbruike kan gee?
Wat as ons aanlyn- en drukadvertering bied?
Laai ons tarriefkaart af vir meer inligting
1.07 Mb Kliek hier om af te laaiINDABA - jou vrae beantwoord

Vraag: Ek het 'n groot probleem. Ek is sewe jaar getroud, het twee pragtige kinders en 'n man wat my goed versorg en liefhet, maar ek is verveeld. Ek weet ek klink dalk onvergenoegd en dit bekommer my. Daar moet vinnig 'n bietjie opwinding in my huwelik gebeur, en die probleem is: Ek is moeg daarvoor om verantwoordelikheid te neem hiervoor. Ek wil he my man moet weer my asem wegslaan...
Antwoord: Wilmé Steenekamp, mediese dokter, sielkundige terapeut en seksuoloog, antwoord:
Kompetisies
Daar is min gesigte op Suid-Afrikaanse televisie so wyd herken en geliefd soos die van Johan Stemmet, en min kenwysies so sinoniem met naweekaand-vermaak as die vrolike Noot vir Noot-klingel. Woord vir Woord is 'n reis deur Johan se lewe: 'n kleurvolle concerto met ‘n goeie sarsie dawerende akkoorde. Of jy nou 'n getroue aanhanger is, of eerder grappenderwys dink 'Kyk hoe kyk hy vir my!' – Woord vir Woord is meer as bloot die vertel van 'n fassinerende lewe. Dis ook die verhaal van die ontvouing van die Suid-Afrikaanse televisiebedryf en 'n sout-van-die-aarde-storie wat nie anders kan as om wyd te resoneer en te boei nie!


















Wanneer ons as redaksiespan vandag kyk na die heel eerste uitgawe van INTIEM wat in die somer van 2006 gepubliseer is, kry ons sommer 'n traan in die oog! Dit was 'n nuwe terrein en 'n groot waagstuk wat met groot verdoemenis begroet is!





