facebooklogotwittericonnewslettericon
INTIEM, my superhero!

INTIEM is my nuwe hero as Spiderman doodgaan, natuurlik. Ek kan nie genoeg dankie sê vir ’n uitmuntende tydskrif wat ’n groot indruk op my lewe maak nie. Jul tydskrif gee my nuwe hoop, energie, krag en uithouvermoë in ’n verhouding wat vroeër om die drein gesirkel het. Ons tweetjies is nou die eindproduk van merkwaardige liefde te danke aan INTIEM en ’n “klein” bietjie werk van ons twee af!

Bianca, Waverley

 

Add comment


Security code
Refresh