facebooklogo  twittericon
Timothy Kieswetter se Blog oor Seksualiteit
bloggesondeseks

Beskrywing: Timothy Kieswetter is al vir 8 gelukkig jare getroud aan Janet. Saam het hulle twee pragtige dogtertjies, Janéy en Ilani . Timothy is bekend as 'n Bybel en Seksualiteit kenner. Hy het die behoefte van gesonde seksualiteit in die kerk wêreld raak gesien en iis tans besig met sy meester graad in seksuologie. Sy teologiese agtergrond en insig in seksuologie, gee vir hom 'n unieke en vars perspektief rondom die 'taboo' onderwerp van seksualiteit.

 

"Ek glo dat Gesonde Seks bevorder gesonde huwelike en vir te lank is die onderwerp van seksualiteit 'n taboe onderwerp om oor te praat, veral onder Christene. My passie en bediening is juis om die sensuele, passie, seksuele kennis en erotika terug te bring in die konteks van Gesonde Seks. Vir baie mense is dit moeilik om die 'gesondheid' daarvan raak te sien en voel asof dit persies die teenoorgestelde is van wat God bedoel het met intimiteit."

http://2.www.gesondeseks.wordpress.com

 

Add comment


Security code
Refresh