Meer oor INTIEM
INTIEM is ’n tydskrif wat jou aanmoedig om jou huwelik bo-aan daardie ellelange to-do-lysie te plaas. Die artikels motiveer jou, inspireer jou, laat jou lag, wonder en bloos, maar bowenal maak dit die tier in jou wakker!
Meer...
Meer oor INTIEM vir MANS
INTIEM vir MANS wil die manne inspireer en bemagtig om, saam met hul beter helftes, beter huwelike te bou. Dit vat immers two to tango!
Meer...
Adverteer by ons
INTIEM is ‘n kragtige kommunikasiemedium wat adverteerders met verbruikers in verbinding bring en lesers deur middel van kennis bemagtig.
Meer...
Kontak ons
Al ons kontak besonderhede - fisiese adres, posadres, telefoon and faks asook besonderhede van ons kontakpersone.
Meer...E-pos-kompetisie
As jy 'n e-pos kry wat gaan oor 'n INTIEM-bederf-kompetisie en wonder of dit net nóg 'n bogspul is, moenie moedeloos word nie! INTIEM HET WEL 'n e-pos-kompetisie wat tot die 30ste Augustus 2010 aan die gang is!
Nuusbrief
Huidige Peiling
Hou jy en Manlief/Vroulief 'date nights'?
Oe-la-la Kalender

KLIEK HIER om jou kalender in
.pdf-formaat af te laai
Liefdestjekboek

KLIEK HIER om die liefdestjekboek
in .pdf-formaat af te laai
Leserskommentaar
“The articles are informative, even for a person who has been married for 28 years! Many taboos are addressed and the magazine brings sex into the 21st century!”
Nosipho
Tuisblad-artikels
Belly dance - jou geheime wapen!
|
INTIEM vir MANS: Só koop jy vir haar blomme
|
Jou kurwes ís sexy!
|
INTIEM vir MANS: Is masturbasie okei?
|
Mosambiek by die huis . . .
|
Wanneer jou verlede 'n sluier oor jou sekslewe trek?
Kan jou verlede ’n invloed op jou sekslewe hê? En in hoe ’n mate? |
28 fout in die bed!
|
Hoe om jou vrou binne 10 dae te verloor!
|
Totsiens stres, hallo seks!
|
Maak praat 'n prioriteit!
|
KOMPETISIEWENNERS
BAIE GELUK
Anita Minnaar - wenner van ons e-pos-kompetisie!
Surina Swanepoel - Facebook-wenner!
Annemarie Groenewald - wenner van ons Lente-e-pos-kompetisie!
Adri van Zyl - Facebook-wenner!
Webwerf - TEKEN IN
Couples dag

Dis tyd om jou EN manlief saam te bederf!
INTIEM se eerste couples dae word eersdaags gehou.
Datums:
- Kaap: 28 Augustus 2010, by Cultivar Guest Lodge
- Pretoria: 16 Oktober 2010 EN 6 November 2010 (venues word binnekort bevestig)
Gassprekers:
- Gustav Muller
- Dr. Etienne Kok
Prys: R200 per persoon (dit sluit 'n gratis subskripsie op INTIEM vir ‘n jaar, ter waarde van R149-70, per paartjie in.)
Besprekings (op itickets.co.za):
- Kaapstad KLIEK HIER
- Pretoria volg later (reserveer solank jul plekke by melissa@intiem.co.za).
Kontak Melissa by 012 347 7530 of melissa@intiem.co.za vir meer inligting en om jou plek te bespreek.
Bel vandag nog om julle plekke te verseker en jul huwelik 'n hupstoot te gee!
INTIEM & INTIMACY Magazine
Promote your Page too
(As jy sukkel om die blokkie te sien, KLIEK HIER om direk na ons Facebook page te gaan.)

Manlief het al ál jou moves gesien en jy is raadop oor hoe om jul sekslewe ’n bietjie meer opwindend te maak. Speelgoed werk nie vir hom nie, en jy dink ’n romantiese ete met wyn en oesters is al afgesaag. Hoe nou gemaak?
Ja, jy begryp dit nie. Dit kos ’n fortuin, verlep ná ’n paar dae, mors stuifmeel op die tafel, maar dit het die vermoë om jou vrou tot trane te dryf (die góéie soort!). Hier is ’n paar wenke . . .
Ons weet jy sluk móéilik aan hierdie een, maar glo dit of nie – jou kurwes ís sexy. Ja, miskien hang die rekstofrokkie heel mooi aan die model wat soos ’n klerehanger lyk, maar het sy ’n swaai in haar stap?
Baie Christen-mans worstel met die kwessie. is dit okei om te mastubeer? is dit sonde? die kenners meen jy kan maar ontspan . . .
Leef vir een Saterdag soos Mosambiek-boorlinge en kyk watter pret jul huwelik daaruit put.
. . . pasop vir hierdie turn offs in die slaapkamer. Jy dink dalk julle twee is Tarzan en Jane as dit by oerwoudavonture en natuurlike instink kom, maar selfs al ken jy die teks van die Kama Sutra uit jou kop en spog Manlief binnensmonds met sy vermoë om jou tientalle orgasmes per uur te gee, is daar altyd ruimte vir verbetering.
Voel dit soms of jy pal ’n Voet Verkeerd sit? daar is ’n gesegde: alle mans maak foute; getroude mans ontdek húlle s’n net
Die kredietburo is op jou spoor en jou werk is besig met afeggings. Jou pa gaan deur ’n middeljarekrisis en haal sy kredietkaart uit vir aankope soos ’n Hells Angels-leerbaadjie en ’n tatoeëermerk van ’n onbekende blondine op die boud. Dan wil Manlief weet hoekom jy nie op en af spring wanneer hy jou bragespe losmaak nie!
Stilte kan jou huwelik vernietig. Jy en jou maat hoef nie te babbel nie, maar daar is verskeie redes hoekom julle nooit moet toelaat dat die stiltes tussen julle al hoe groter word nie . . .


